Swem

Verskeie Nellie swemmers het die Interprovinsiale swemspan by die Limpopo swemgala verteenwoordig wat die afgelope naweek te Polokwane plaasgevind het. Dit was harde kompetisie en...

[caption id="attachment_4137" align="alignleft" width="300"] Neil Burger.[/caption] Tydens die Interhoër-swemgala wat Woensdag, 23 Februarie by CURRO Nelspruit plaasgevind het, het NHS se swemmers weer uitgeblink. CURRO Nelspruit...