Goud vir o/19 NHS skaakspelers

Goud vir o/19 NHS skaakspelers

NHS skaakspelers, Charles Janson, Kyle MacDonald, Victor Styger, Pierre Janse van Rensburg, Michiel Eksteen en Theo Mogale het Maandag, 5 Augustus aan die Mpumalanga finale skaakuitspele by Uplands deelgeneem. Dié vier spelers Kyle, Victor, Pierre en Theo was bordwenners. Die span het uitstekend presteer en verwerf goue medaljes.