null

REVUE

Die revue by Hoërskool Nelspruit is die vlagskip van die Kultuurburo en dien as globale bemarkingsgeleentheid vir alle kultuuraktiwiteite.

null

DRAMA

Die doel van die dramaproduksies is om aan leerders die geleentheid te bied om hulle talente op hierdie gebied te ontgin.

null

FOTOGRAFIE

Die fotografie-komponent dien as bedryfsorganisasie wat aan alle voornemende fotograwe die geleentheid gun om hulle talente te ontwikkel.

null

VERHOOGPRODUKSIES

Verhoogproduksies dien as bedryfsorganisasie om aan leerlinge die geleentheid te bied om in die dramakomponent hulle talente te ontwikkel.

null

SKRYFSKOOL

Die skryfkomponent dien as bedryfsorganisasie wat aan alle voornemende woordkunstenaars die geleentheid gun om hulle talente te ontwikkel.

null

KUNS

Die kunskomponent dien as bedryfsorganisasie wat aan alle voornemende skeppende kunstenaars die geleentheid gun om hulle talente te ontwikkel.

null

REDENAARS-EN DEBATSVERENIGING

Die Redenaars- en Debatsvereniging dien as bedryfsorganisasie wat voornemende sprekers en debatteerders die geleentheid gun om hulle spraaktalente in beide amptelike landstale te ontwikkel.

null

KOOR, ORKES EN EISTEDDFOD

Die koor en orkes dien as bedryfsorganisasie wat aan alle voornemende kunstenaars in die musiekkomponent geleentheid gun om hulle talente te ontwikkel.

KULTUUR NUUS

GESELS VANDAG MET NELLIES