NHS presteer by #2 MTB Spur-skolereeks

NHS presteer by #2 MTB Spur-skolereeks

Die tweede MTB Spurskolereeks wedren het Saterdag, 20 Julie by Hoërskool Piet Retief plaasgevind. Vier NHS deelnemers het podium posisies verwerf. Die volgende byeenkoms vind plaas by Curro Nelspruit.

Uitslae
Junior (Seuns)
Arno Matthee – 2de
Luca Laufs – 10de
Jason Grobler – 15de
Ezuaan Smit – 20ste

Sub-junior (dogters)
Ilene van Niekerk – 9de

Sub-junior (seuns)
Luan Snyman – 1ste
Hanu Venter – 29ste

Youth (dogters)
Anleo Viljoen – 1ste
Sita-Marie Louw – 11de

Youth (seuns)
Christo Theron – 3de
Roejarco Coertzer – 8ste
Madré Smit – 16de
Gideon Lourens – 26ste