Dux leerling Tag

Hoërskool Nelspruit het Donderdag 11 Oktober die tweede prysuitdeling van die jaar  aangebied waartydens daar akademiese- en diensleweringtoekennings gemaak is. Balkies, erekleure en spesiale erepennings...