
04 Jan 100%-slaagsyfer vir Nellie-matrieks van 2018!
Hoërskool Nelspruit spog weer met ‘n 100% matriekslaagsyfer vir 2018 en is as die top presterende skool in Mpumalanga aangewys. Miga van der Nest en Wehan Viljoen is ook as die beste vakpresteerders onderskeidelik in Engels en Geografie aangewys. Wehan is ook ‘n top 10 kandidaat in Mpumalanga.
Miga van der Nest.
Wehan Viljoen.
Baie geluk aan al die 2018 Nellie-matrieks!
Aantal kandidate: 267
Slaagsyfer:
NHS = 100%
Mpumalanga = 79,0%
Gemiddelde % per leerling: 65,6%
Universiteitsvrystelling: NHS = 84,3%
Vrystelling na tersiêre inrigtings: NHS = 100%
Toekennings:
100% Slaagsyfer
Beste skool in Mpumalanga
Hoogste Universiteits toelatingsyfer in Mpumalanga
Miga van der Nest: Beste prestasie in English FAL
Wehan Viljoen: Beste prestasie in Geografie & top tien
Simboolverspreiding:
328 A-simbole (17,4%)
483 B-simbole (25,6%)
433 C-simbole (23%)
345 D-simbole (18,3%)
220 E-simbole (11,7%)
61 F-simbole (3,2%)
14 G-simbole (0,7%)
Onderskeidings per kandidaat
2 Leerlinge met 8 onderskeidings
7 Leerlinge met 7 onderskeidings
4 Leerlinge met 6 onderskeidings
13 Leerlinge met 5 onderskeidings
11 Leerlinge met 4 onderskeidings
Top presteerders
8-onderskeidings: 2
Rudolf Henning, Carla Venter
7-onderskeidings: 7
Paul Rheeder, Conrad Schultz, Anja Swart, Anine van Coller, Miga van der Nest, Theo van der Westhuizen, Wehan Viljoen
6-onderskeidings: 4
Liesl Hartley, Wizelle Kritzinger, Henco vd Merwe, Lauren Viljoen
5-onderskeidings: 13
Kees-Piet Barnhoorn, Theresa-Louise Brink, Bernard Coetzee, Anika de Necker, Toni Greef, Jeanne Hansmeyer, Ruben Helberg, Gert Loubser, Christiaan Mol, Rhodé Mulder, Kayla Nel, Stefan Smit, Gerhard vd Merwe
4-onderskeidings: 11
Carmen Charls, Charles de Kock, Samantha Dunn, Michelle Kruger, Domonique Lamprecht, Zach le Roux, Jacques Schoomie, Rainer Spruyt, Christell Stoltz, Janro vd Berg, Jané Vermaak