22 Jan Interhuis 2025: Vuurwarm atletiek, in snikhete weer!
Hoërskool Nelspruit se 2025-weergawe van die jaarlikse interhuis, het ongetwyfeld die waarde van 'n intensiewe oefenkamp gedurende die vakansie, bewys. Uithaler-vertonings was aan die orde...