ATLETIEK TROFEË BESTE PRESTASIE Die seun en dogter wat in elke item, volgens die ASA-tabel, in die volgende items die beste presteer het. NAELLOPE Dogter 14 100m: Zoë Cilliers...
Hoërskool Nelspruit is as die wenners van die Old Mutual Suid-Afrikaanse Wiskunde Olimpiade vir 2021 aangewys. NHS het dié olimpiade in 2020 ook met trots...
SPESIALE AAND VIR TOPPRESTEERDERS Hoërskool Nelspruit het Donderdag 14 Oktober die jaarlikse prysuitdelingsgeleentheid aangebied. Tydens hierdie spesiale funksie is daar sport-, kultuur-, akademiese- en diensleweringtoekennings gemaak....
AKADEMIE TOP 10 GRAAD 8 Sarita Ahlers (96.7%) Haley Cussons (96%) Leané Nel (94.4%) Rohann Schultz (94.3%) Danielle Grobler (94%) Henrike de Wet (93.7%) Kirsten Lea (93.2%) ...
Op Maandag 16 Augustus het mnr. Bertus Steyn (adjunkhoof) die matrikulante van Cyril Clarke gaan moed inpraat vir die komende rekord- en eindeksamen. Die matrikulante van...
Hoërskool Nelspruit se graad 12 Toerisme-leerders het Vrydag, 26 Maart een van die top toerisme aantreklikhede in die Laeveld besoek. As deel van die kurrikulum...
Hoërskool Nelspruit het onlangs die top 10 akademiese presteerders in elke graad na aanleiding van hul punte van die laaste kwartaal van 2020 aangewys. Graad 8...
Hoërskool Nelspruit is as die beste Mpumalanga-skool in die Old Mutual Suid-Afrikaanse Wiskunde Olimpiade van 2020 aangewys. Sewentig Nellies het deelgeneem aan die eerste rondte...
Mbombela Circuit is the best in Mpumalanga! Out of the 71 circuits within the province, Mbombela Circuit is the overall best performing circuit by recording...