30 Jul Con Spirito Mpumalanga rondte gons in die Kletsklas
Dit het behoorlik in die Kletsklas gegons op Maandag 22 Julie toe die provinsiale rondte van Con Spirito Debat op 'n hoë noot om 10:00...
Dit het behoorlik in die Kletsklas gegons op Maandag 22 Julie toe die provinsiale rondte van Con Spirito Debat op 'n hoë noot om 10:00...
Die damesoggend ten bate van die revue was 'n ongelooflike spesiale geleentheid! Natascha C, plaaslike kunstenaar én oud-Nellie, het die dames vermaak terwyl die gasvrouens...
Donderdag 12 Oktober was 'n spesiale aand vir Hoërskool Nelspruit, met die jaarlikse sport- en kultuurprysuitdeling wat 'n besondere hoogtepunt in die skooljaar geword het....
Drie talentvolle Nellies het deelgeneem aan die Nasionale Finaal van die ATKV Redenaarskompetisie wat op 17 Augustus by ATKV Goudini-Spa gehou is. Te midde van...
Drie NHS-redenaars het deurgedring na die gesogte nasionale finaal van die ATKV-Redenaars wat op 18 Augustus by Goudini-Spa uitgespook word. Marné Pretorius in graad 8, Nina...
Die Bel Canto Meisieskoor het die afgelope naweek ‘n oefenkamp onder leiding van die begaafde me. Elet Kruger by Paradors gehad. Daar is hard geoefen,...
Drie junior en drie senior NHS-debatspanne het op 14 September aan die onvoorbereide Dink of Sink debatskompetisie van Afriforum by Hoërskool Montana teen die beste...
Die rooitapyt is vir die talentvolle dansers, soliste en aanbieders van die revue van 2022 uitgerol. Die première geleentheid van Variété is Saterdag 21 Mei...
Nadat jy in die gehoor van Variété 2022 gesit het, is jy net nie meer dieselfde mens as voorheen nie! As jy jou weer kan...
Evangelique Lloyd en Caitlin Oosthuizen (albei in graad 9) is die beurswenners van Speeltoneel. ABS produksies behartig die projek en het bykans 1 200 oudisies...