24 Apr Shanese van NHS nou nr.1 in die RSA, junior EN senior!
Om as jeugatleet (meisies 17) 'n nasionale SENIOR titel op die atletiekbaan of -veld te verower, is gewis 'n fenomenale prestasie! Dit is presies wat...
Om as jeugatleet (meisies 17) 'n nasionale SENIOR titel op die atletiekbaan of -veld te verower, is gewis 'n fenomenale prestasie! Dit is presies wat...
Een van Atletiek Suid-Afrika se internasionale Grand Prix-byeenkomste vir 2022, het op Woensdag 13 April in die Germiston-stadion plaasgevind – en Hoërskool Nelspruit was ook...
Daar is allerweë verwag dat Hoërskool Nelspruit se ster-atlete met 'n madalje of drie van 2022 se nasionale skole-byeenkoms sou terugkeer huis toe, maar selfs...
Mpumalanga se 2022-atletiekkampioenskappe wat op Saterdag 5 Maart te Secunda plaasgevind het, was vanjaar 'n ware medalje-paradys vir die groot groep Nellies wat dit ondersteun...
Met die Laeveld-kroon in die sakkie, het Hoërskool Nelspruit se kern-atletiekspan (slegs een atleet per item) Woensdag 2 Maart opgeruk na Roodepoort, waar die jaarlikse...
ATLETIEK TROFEË BESTE PRESTASIE Die seun en dogter wat in elke item, volgens die ASA-tabel, in die volgende items die beste presteer het. NAELLOPE Dogter 14 100m: Zoë Cilliers...
Om die jaarlikse atletiek-interhoër op eie bodem te kan wen, en op die koop toe dalk nog 'n medalje of twee te kan verower, is...
Saterdag 19 Februarie 2022, was voorwaar 'n dag van uiterstes en vele uitdagings vir die Gideonsbende Nellies wat in die Ruimsig-stadion op Roodepoort in aksie...
VOORWOORD: MNR. JOHAN HATTINGH (NHS SKOOLHOOF) Hoërskool Nelspruit heet u hartlik welkom by die BUCO LAEVELD INTERHOËR VAN 2022 – die onbetwisbare hoogtepunt op die atletiekjaarkalender. Ons...
Na die groot teleurstelling die vorige week, toe die Affies-byeenkoms in Pretoria, weens swaar reën afgestel moes word, was NHS se atlete uitgehonger om hul...