29 Aug Kultuurweek skop af met “Val,gly…SKOTVRY!
NHS het sy jaarlikse kultuurweek Maandag 26 Augustus met die ATKV Tienertoneelstuk in die skoolsaal afgeskop. Vanjaar se inskrywing vir die ATKV Tienertoneel was Val, gly … SKOTVRY! Dit is...
NHS het sy jaarlikse kultuurweek Maandag 26 Augustus met die ATKV Tienertoneelstuk in die skoolsaal afgeskop. Vanjaar se inskrywing vir die ATKV Tienertoneel was Val, gly … SKOTVRY! Dit is...
Vir die heel eerste keer is ‘n 1ste bergfiets-span by NHS aangewys. Ons stel graag aan u bekend: Anleo Viljoen, Hijke Coetzee, Suzanne Maré, Megan...
Die vierde MTB Spurskolereeks wedren het Saterdag, 17 Augustus by Hoërskool Lydenburg plaasgevind. Die fietsryers het die byeenkoms verskriklik geniet. Die organiseerders saam met LHS...
Die nasionale skole-perdrykampioenskappe (SANESA) word hierdie jaar by Misty Meadows in Pretoria vanaf 24 tot 28 September aangebied. Die ruiters het tydens vier kwalifiserende byeenkomste...
Dawie van der Merwe in graad 11 het hierdie jaar vir die eerste keer aan die VW Motormart Challenge in die C-Klas formaat begin deelneem....
Die tweede MTB Spurskolereeks wedren het Saterdag, 20 Julie by Hoërskool Piet Retief plaasgevind. Vier NHS deelnemers het podium posisies verwerf. Die volgende byeenkoms vind...
Twee en dertig NHS bergfietsryers het Saterdag 11 Mei by Sabie York Enduro Cross Country Track bymekaar gekom vir ‘n bietjie pret en plesier, maar...