10 Mar Hope pret by Donkey Derby
Hoërskool Nelspruit het onlangs ‘n Donkey Derby by die Stoor aangebied as ‘n fondsinsamelingsgeleentheid vir vanjaar se hokkietoere. Die fasiliteerders van die wedren het gesorg...
Hoërskool Nelspruit het onlangs ‘n Donkey Derby by die Stoor aangebied as ‘n fondsinsamelingsgeleentheid vir vanjaar se hokkietoere. Die fasiliteerders van die wedren het gesorg...
Die naweek van 12 en 13 April het Hoërskool Nelspruit Menlo Park verwelkom vir 'n reeks netbal-, hokkie- en rugbywedstryde. Alhoewel nie al die spanne...
Die afgelope naweek het die hokkie-bokkies deelgeneem aan die Mpumalanga-uitspele. Die o/14’s het met twee wedstryde gelykop geëindig en die uitslag is bepaal met “8-second...
[gallery link="file" ids="5450,5451,5452,5453,5454,5455,5456,5457,5458,5459,5460,5461,5462,5463,5464,5465,5466,5467,5468"] Die eerste vriendskaplike wintersport-wedstryde het die afgelope naweek by Hoërskool Secunda plaasgevind. Daar is ook plaaslik aan die Ehlanzeni-hokkiefees deelgeneem wat op Curro,...
Hoërskool Nelspruit se rugby- en dogtershokkiespanne het Donderdag 9 Junie teen Hoërskool Middelburg te staan gekom. Dit was die laaste ligawedstryde wat hierdie spanne tuis...