29 Oct Chané se tennisdroom kan waar word
Chané Steyn (graad 11) het ’n ongelooflike geleentheid gekry om aan die einde van die jaar by die Great Base Tennisakademie in die VSA aan...
Chané Steyn (graad 11) het ’n ongelooflike geleentheid gekry om aan die einde van die jaar by die Great Base Tennisakademie in die VSA aan...
NHS se tennisspanne het van 1 tot 4 Maart hul vaardighede gewys by die Menlo Mixit toernooi wat by Sun City plaasgevind het. Die kompetisie...
Hoërskool Nelspruit se Groot 5-tennistoernooi was weer eens 'n reusesukses, met uitstekende en mededingende skoletennis. Hierdie jaar was ons bevoorreg om 'n borg: Cronje, De...
NHS se tennisspelers het vanaf 3-6 Maart aan die Sun City gemengde tennistoernooi deelgeneem. Hierdie toernooi bied aan die leerders goeie oefening ter voorbereiding van...
'n Reënerige naweek in die Laeveld het vele sportbyeenkomste laat sneuwel, maar NHS se Groot 5-Tennistoernooi het voortgegaan. Die toernooi het Vrydag 17 Februarie afgeslaan...
Dit was 'n baie opgewonde, blinkoog-tennisspan wat Vrydag 13 April teruggekeer het huis toe, nadat hulle die skool se tennis-eer by die jaarlikse NWU-reeks gaan...
As nr.1 in Mpumalanga se tennisspan wat onlangs aan die nasionale skoletoernooi deelgeneem het, het Arili Boshoff, een van Hoërskool Nelspruit se groot uitblinkers op...
Hoërskool Nelspruit se tennisspelers het die naweek die Laeveld by die interdistriktenniskampioenskappe verteenwoordig. Die Laeveldse spanne het alle ouderdomsgroepe gewen en het die volgende Nellies...
Die Mpumalanga-uitspele het Vrydag, 16 Augustus plaasgevind by Hoërskool Nelspruit. Hier is die uitslae: Finale seuns: 1ste liga – NHS verloor teen HTS Middelburg 19-53 2de liga – NHS...