
30 Aug Huis Hermann Davin se leiers vir 2021/2022 ingehuldig
Posted at 07:57h
in Algemeen
Die nuwe verteenwoordigende koshuisraad, Yskor-voogde en brouer van Huis Hermann Davin is onlangs ingehuldig. Die seuns se ouers het ook hierdie spesiale geleentheid bygewoon. Foto’s: Mnr. Riaan Swanepoel
Baie geluk aan elkeen van hierdie manne. Om voor te loop in Huis Hermann is ‘n voorreg!

Yskor (gr.8 voogde vir 2022) Joshua Devine, Peter Abrahams, Wian Stoltz (Prefek), Jandré de Necker, Stefan Otto, Conrad Joubert, Aldo Muller (Leiervoog).

Keenan Visser (Dux 2021), Wynand Loubser (Dux 2022), Wikus van Biljon (Adjunk-Dux 2022), Gerard Venter (Adjunk-Dux 2021).