Interhoër: Atletiek Trofeë

Interhoër: Atletiek Trofeë

ATLETIEK TROFEË
BESTE PRESTASIE
Die seun en dogter wat in elke item, volgens die ASA-tabel, in die volgende items die beste presteer het.

NAELLOPE
Dogter 14 100m: Zoë Cilliers (NHS)
Seun 19 400m: Bangwenya Vukani

MIDDELAFSTANDE
Dogter 15 800m: Sheba Sithole (NHS)
Seun 19 3000m: Thobejane Mbuso (BA)

KORT HEKKIES
Dogter 14 90m: Simoné Lourens (NHS)
Seun 14 100m: Mkhumane Lizwe (ROB)

LANG HEKKIES
Dogter 19 400m: Zané Potgieter (NHS)
Seun 19 400m: Handré Van der Merwe (NHS)

DRIESPRONG
Dogter 19: Shanese de Clerck (NHS)
Seun 17: Dylan Msurarurwa (ROB)

VERSPRING
Dogter 17: Shanese de Clerck (NHS)
Seun 16: Marko Matthee (NHS)

HOOGSPRING
Dogter 17: Shanese de Clerck (NHS)
Seun 17: Adolf Morgan (LOW)

GEWIGSTOOT
Dogter 17: Ashley Erasmus (NHS)
Seun 15: Vaughn van Zyl (NHS)

SKYFWERP
Dogter 17: Ashley Erasmus (NHS)
Seun 15: Vaughn van Zyl (NHS)

SPIESGOOI
Dogter 19: Jolanke van Zyl
Seun 19: Ricardo Raubenheimer

VICTOR EN VICTRIX LUDORUM (JNR EN SNR)
BESTE PRESTASIE IN DRIE ITEMS VOLGENS die ASA TABEL
JUNIOR VICTRIX LUDORUM
Simoné Lourens (2445)
90m hekkies: 14.77 (825)
300m hekkies: 48.17 (822)
400m: 1:02.13 (798)

JUNIOR VICTOR LUDORUM
Vaughn van Zyl (2369)
Diskus: 56.35 (915)
Skyfwerp: 15.48 (860)
Spiesgooi: 47.68 (594)

SENIOR VICTRIX LUDORUM
Ashley Erasmus (2762)
Gewigstoot: 19.05 (1000)
Diskus: 49.41 (1000)
Spiesgooi:  37.22 (762)

SENIOR VICTOR LUDORUM
Handré van der Merwe (2452)
400m hekkies: 0:53.49 (912)
400m: 0:50.62 (784)
110m hekkies: 15.63  (756)

BESTE PRESTASIE VIR DIE BYEENKOMS VOLGENS DIE ASA TABEL
BESTE PRESTASIE VIR DIE BYEENKOMS: DOGTER
Diskus 17: Ashley Erasmus 49.41  (1000)
Gewigstoot 17: Ashley Erasmus 19.05 (1000)

BESTE PRESTASIE VIR DIE BYEENKOMS: SEUN
Diskus 15: Vaughn van Zyl 56.35 (915)

PERSENTASIE TROFEE
Die wenner van die trofee word bereken deur die totale aantal punte te deel deur die aantal leerders in die skool.
Wenner: Penryn College

DOGTERS FINALE PUNTESTAND
3 de plek: Rob Ferreira (615)
2 de plek: Lydenburg (645)
1 ste plek: Nelspruit  (854)

SEUNS FINALE PUNTESTAND
3 de plek: Lydenburg  (602)
2 de plek: Rob Ferreira (681)
1 ste plek: Nelspruit (790)