Klub 1000 gholfdag word goed ondersteun

Klub 1000 gholfdag word goed ondersteun

Die Nellies Klub 1000 het Donderdag, 31 Oktober, ‘n gholfdag ten bate van NHS by Matumi-gholfbaan aangebied. Hierdie gholfdag is weer goed deur die Laeveld gemeenskap ondersteun. Die dag was ‘n reuse sukses danksy die gunstige weer en borge wat gesorg het dat die spelers meer as genoeg te ete en te drinke gehad het asook verskeie pretaktiwiteite waaraan die spelers kon deelneem om pryse te wen.

Tydens die prysuitdeling het mnr. Johan Hattingh, NHS se skoolhoof, die borge en spelers bedank vir die ondersteuning. Die opbrengs van die dag gaan aangewend word vir die opgradering van die skool se fasiliteite.

Die skool is dankbaar teenoor die bestuur van Klub 1000 met die aanbieding van hierdie suksesvolle dag. ‘n Besonderse woord van dank gaan ook aan elke borg wat die dag finansieel en of met pryse ondersteun het, asook elke speler wat kom speel het.

Hoofborge
Oil Trek
BB Software Development
Quix ICT
Elite Cut
Laeveld Trekkers
Southern Africa Mechanisation
Nelspruit Ford
Supa Quick Nelspruit

Borge
Malelane Stene
PLP Consulting Engineers
Stabilis
Lebombo Agri Petroleum
Lebombo Dry Port
Debonairs
Freslinq (PTY) Ltd
Vodacom
Primkop Airport Management
Minuteman Press
Dent Doctor
Rooi Kat
Vosplant
Mnr. Alvean Venter

Pryse en geskenkbewyse
Aan de Vliet Family Holiday Resort
Ilanga Teater
Drs. Edward en Ruchelle Berry
Dr. Herman van Duyker
Malelane Stene
Supa Quick Nelspruit
Harvest Bags – Deon van Wyk, Pretoria
Zongororo Gastehuis
El Madre Slaghuis
Nasionale Park Slaghuis
Farmers Meat Supply
Tsogo Sun
Tienie Laubscher
F&H Embroidery
Chippos
Spar Express
Wholesale Event Liquor
Rhino Hill Game Processors – Fanie Combrink
Environ – Madeleine van Rooyen

Borge