Kriekethoogtepunte van die week

Kriekethoogtepunte van die week

Dinsdag, 23 September 2025
o/15 Ehlanzeni T20 Liga:
NHS o/14 B vs NHS o/15 B
Kolf 1ste: o/15 B 121/7 na 20 beurte.
Kolf 2de: o/14 B 119/4 na 20 beurte.
Uitslag: NHS o/15 B wen met 2 lopies.
Beide spanne se laaste wedstryd vir die seisoen. Dankie seuns vir die seisoen.

Donderdag, 25 September 2025
Ehlanzeni 2de Span Liga:
NHS 3des vs Barberton 1ste Span
Kolf 1ste: NHS 199/6 na 20 beurte.
Beste Kolwer: Jaco Malan 43 lopies van 33 balle.
Kolf 2de: Barberton 133/9 na 20 beurte.
Beste Bouler: Berno Lotter 3 paaltjies vir 20 lopies in 4 beurte.
Uitslag: NHS wen met 66 lopies.

Saterdag, 27 September 2025
Superliga Groep A
NHS 1ste Span vs Hoogenhout 1ste Span
Kolf 1ste: Hoogenhout 138/10 in 35.4 beurte.
Beste Bouler: Gherdu van Eeden 3 paaltjies vir 39 lopies in 10
beurte.
Kolf 2de: NHS 140/10 in 23.4 beurte.
Beste Kolwer: Waldemar Graham 102 van 77 balle (Nie uit nie).
Uitslag: NHS wen met 9 paaltjies.

NHS o/15 A span vs Hoogenhout O/15A
Kolf 1ste: Hoogenhout 60/10 in 26 beurte.
Beste Bouler: Hanru Van Der Merwe 6 paaltjies vir 20 lopies in 10
beurte.
Kolf 2de: NHS 61/0 na 8.2 beurte.
Beste Kolwer: Ryhno Botha 31 lopies van 20 balle.
Uitslag: NHS wen met 10 paaltjies.

Saterdag, 27 September 2025
Superliga Groep C
NHS 2de Span vs Hs Ermelo 1ste Span
Kolf 1ste: Ermelo 199/10 in 33.4 beurte.
Beste Bouler: Jan Malan 4 paaltjies vir 61 lopies in 10 beurte.
Kolf 2de: NHS 167/10 in 37.4 beurte.
Beste Kolwer: Jeandré De Bruin 58 lopies van 81 balle.
Uitslag: NHS verloor met 32 lopies.