
31 May Landloop: Interprovinsiale kampioenskappe
Na afloop van die landloopligas, is die Mpumalanga-span aangekondig om op 4 Junie aan die Interprovinsiale Kampioenskappe deel te neem by Zonderwater.
Die volgende NHS landloopatlete is in die provinsiale span opgeneem:
- Rebekah Braack
- Reinhardt Coetzee
- Joshua Fincham
- Henru Herbst
- Ava Oosthuizen
- Sheba Sithole
- Samuel Tryhou
- Leon van Zyl
Afwesig: Anele Mkhonto