Mozzieweek 13-17 Julie 2022

Mozzieweek 13-17 Julie 2022

VOORWOORD VAN DIE HOOF VAN NHS

Dit is ‘n voorreg om vanjaar die tiende Mozzie-week hier by Hoërskool Nelspruit aan te bied. Die onvoorspelbaarheid van die lewe, waarvan al die skole die afgelope twee jaar deelagtig was, het ons genoop om opnuut oor ons waardes te besin. Ons het opnuut geleer watter plek sport, en in die geval krieket, by ‘n skool behoort in te neem. Die vormende waarde van sport, die skakeling met ander spelers, nie net spanlede nie, die voorreg om te kan kompeteer, het weer ‘n sentrale plek ingeneem. Die wen-ten-alle-koste benadering is beslis nie volhoubaar nie – almal het dit geleer in die afgelope tyd tydens die ramptoestand. Mag hierdie spesiale toernooi vir almal wat deelneem ‘n besondere aangename tyd wees. Geniet die Laeveldse klimaat in die wintertyd.

Mnr. Johan Hattingh

FOREWORD BY THE ORGANIZER OF THE EVENT

A warm welcome to each and every one of you to our tenth Mozzie week. We are playing host to ten first teams this year. A special welcome to Jeppe High School for Boys and Bishops Diocesan College, who will be joining us for the first time. It is an honour having more than 130 players and 35 officials gracing our Lowveld playing fields and may the spirit of the “gentleman’s game” prevail in every match. Thanks to Sanparks, some of the teams will again have the privilege of playing in Skukuza, the main camp of the great Kruger National Park. Enjoy every moment in our beautiful corner of South Africa.

Our sincerest gratitude to our sponsors Discovery, Whacker Cricket, Rooikat Wholesalers and Pieter and Sonja Fourie. Your involvement enhances the cricket experience of every schoolboy, coach, umpire and official at the Mozzieweek.

May the Mozzieweek once again be an opportunity where the players can improve their skills and showcase their talent.

Best of luck to you all.

Morné van der Merwe

TOKKIE FOURIE

Ons speel hierdie jaar weer ‘n “Super Over” kompetisie. ‘n Kort en opwindende formaat wat ons weet by die seuns byval vind. Hierdie kompetisie is vernoem na Tokkie Fourie, ‘n jong man wat diep spore in Nellie krieket getrap het en wie se lewe en jaar gelede heeltemal te vroeg in ‘n motorongeluk van ons weggeneem is.

Tokkie was ‘n leerling aan die Laerskool Drakensig op Hoedspruit. Daar het hy alreeds sy uitsonderlike talent as openingskolwer, bybreekbouler en ook kaptein ten toongestel en het hy Limpopo op o/11, o/12 en o/13 vlak by die Nasionale Krieketweke verteenwoordig.

By Hoërskool Nelspruit het Tokkie as junior in die A-spanne gespeel en in sy o/15 jaar het hy Mpumalanga by die PG Bison week verteenwoordig op Wellington. Hy speel drie jaar vir die skool se eerstespan, in sy laaste jaar as kaptein. In graad 11 verteenwoordig hy Mpumalanga by die o/17 week in Grahamstad en teken hy die tweede meeste lopies op die toernooi aan. Hy word ook aangewys as die beste Pro 20 speler. In sy matriekjaar verteenwoordig hy Mpumalanga by die Khaya Majola week in Bloemfontein, weereens met onderskeiding.

Tokkie was ‘n innemende jong man, gewild by sy spanmaats, opponente en onderwysers. Hy het as speler altyd sy beste gegee, as kaptein deur voorbeeld gelei en as opponent genadeloos maar met respek gekompeteer.

Met die Tokkie Fourie “Super Over” kompetisie wil ons graag sy bydrae tot krieket by NHS vier.

TOKKIE FOURIE SUPER OVER COMPETITION (13 JUL, 14:00)

DEELNEMENDE SKOLE

 

 

 

Bishops Diocesan College
Matthew Brodziak
Kashief Joseph
Oliver Chevallier
Peyton Leigh
Cole Crawford
Tiaan Louw
Calum Daniels
Storm Matthews
Andrew Dallas
James Robb­-Quinlan
Thomas Jacobs
Samuel Stavely-Alexander
Eric Lefson (Coach)
Brad Barnes (Coach)
Joc Wrensch (Manager)

Hoërskool Centurion
Pieter Naude
Elgun Boecker
Ryan Kruger
Logan Fourie
Emron Balich
Cayden du Preez
Divan van Tonder
Mikael Morkel
Ruben Pieterse
Anton Stassen
Charl Steyn
Tinus Janse van Rensburg
Charl Prinsloo
Afrigters: Johan Cloete, Juan Nagel, Stephan Ernst

Hoër Volkskool Potchefstroom
Diaan van der Merwe
Corné Nel
Kwagga Coetzee
Janco Moolman
Corné Prinsloo (k)
Kobus Pienaar
Ludwig Schuld (pw)
Dian Liebenberg
John van Wyk (o/k)
Lunga May
Attie Liebenberg
Christiaan Smit
Johan Vorster (Hoof afrigter)
Wiehan Strydom (Hulp afrigter)

Jeppe High School
Mohammed Zaid
Joshua Voster
Kai van Aart
Sipho Potsane
Caleb Burger
Sean Mills
Ryan Young
Luke Cannon
Aidan Patterson
Jeremiah Marshall
Tsepo Staffa
Garret Pahl
Casey Arnold, Roland Blanks, Kavesh Padarath, Jess Bothma (Scorer)


Hoërskool Menlopark
Duan St Arnaud
Marco Strydom
Dennis McDonald
Pierre de Villiers
Lehan Kirchner
Ben Strydom
Chris Koekemoer
Jandre Dickenson
Corne Burger
Marcus de Agular
Steve Stolk
Michael van der Westhuizen
Ewald Meyer
Afrigters: Arno van Wyk, Herman Scholtz

Midstream College
Rhynardt Henning
Jonathan Muller
Cale White
Jordan le Roux
Marco Conradie
Christian Maré
Cobus Jansen van Rensburg
Luke Wiseman
Iwan van Eeden
Jaques Vlok
Jeandre Lourens
Thabang Rammabi
Xander Senekal
Wimpie Jansen van Rensburg
Rickus Viljoen


Potchefstroom Gimnasium
Ewald Kruger
Marnu Cronje
James Wood
Reinhardt Röntgen
Johan Mahne
Tommie Botha
Jonathan Eybers
Martin van Onselen
Zavier van Rensburg
Christiaan Viljoen
Ruan Lotz
Wian Herbst
Marko Werkman
Afrigters: Wian Lubbe, Gordon Parsons


UPLANDS COLLEEGE
T.Turner
J. Holland
S. de Beer
B. Nel
B. Poulsen
J. Robson
S. van Wyk
M. Waspe
O. Mamba
N. de Zwart
Z. Smith
G. Dupont
Coaches: Kimren Pather, Ryan Cartwright, Neil Carter

Hoërskool Nelspruit
Hannes Feuth
Davico Kruger
Paul Harley
Keanan Pretorius
Michiel Eksteen
Nicholis Grobler
Luan Strauss
Theuns Meyer
Braam Basson
Nathan Duncan
Luke Poisson
Jayden Meyer
Afrigters : Morné van der Merwe, Johan Pretorius