• Ds Gerrit Vosloo, van die NG Kerk Nelspruit-Suid, het Vrydagoggend 15 Oktober Hoërskool Nelspruit se matrikulante en hulle ouers tydens ‘n afsluitings...

  • Die jaarlikse NWU Top 30 atletiekbyeenkoms wat verlede Vrydag en Saterdag 15 en 16 Oktober op Potchefstroom aangebied is, sal om meer redes as net......

  • SPESIALE TOEKENNINGS TROFEË ASA ATLEET VAN DIE JAAR Dogter: Ashley Erasmus 1000 punte Gewigstoot 0/18 dogters, 17,85m Seun: Handré van der Merwe 929 p...

  • Met die ongelooflik talentvolle Ashley Erasmus aan die spits, het NHS se atletiekspan wat op Woensdag 29 September in die Ruimsig-stadion te Roodepoor...

  • Hoërskool Nelspruit se eerste byeenkoms na die winter-verposing, NHS Blitz, het waarlik die wenkbroue laat lig. Die entoesiasme en verrassende hoë pei...

  • Poela Pretorius (Mej. Huis Maré 2019) het Donderdagaand 16 September die geleentheid gekry om die Mej. Huis Maré-titel te oorhandig aan haar opvolger....

  • Juffrou Maryke Coetzee het vanaf 5-12 September die klaskamer verruil vir die netbalbaan. Me. Coetzee het die provinsiale span, die Mpumalanga Sunbird...

  • Die o/14A- en o/15A-netbalspanne het Saterdag 11 September aan die Mpumalanga-kampioenskappe te Middelburg deelgeneem. Hierdie entoesiastiese netbalsp...

  • NHS se BK het Vrydag 10 September saam met die personeel en leerders mnr. Johan Hattingh (skoolhoof) se verjaarsdag gevier. Mnr. Hattingh het Donderda...

  • Me. Kathy Knott, bekwame plaaslike beradingsielkundige, het Donderdag 2 September met die personeel van Hoërskool Nelspruit kom gesels en raad gegee h...

  • Die krieketseisoen by Hoërskool Nelspruit is goed op dreef met verskeie wedstryde wat reeds gespeel is. Hier volg die uitslae: EHLANZENI O/14 LIGA: Ma...

  • Die sanger, Jo Black, wat ook bekend is vir sy Be That Guy/Girl–veldtog het Vrydag 27 Augustus die Heroes Anonymous toep by Hoërskool Nelspruit bekend...

  • Huis Maré se graad 8’s het Woensdag 1 September ‘n groot skenking van spekbome van DNATel (telekommunikasie-diensverskaffer) ontvang. Hulle het fluks ...

  • Hoërskool Nelspruit het die vergunning om weer aan ‘n verskeidenheid sportaktiwiteite deel te kan neem, aangegryp. Met die winterseisoen wat vinnig to...

  • Anésli van Wyk (Klas van 2020) het Vrydag 27 Augustus ‘n trofee vir haar 5 jaar deelname aan NHS se revueproduksies ontvang. Anésli was een......

  • Die nuwe verteenwoordigende koshuisraad, Yskor-voogde en brouer van Huis Hermann Davin is onlangs ingehuldig. Die seuns se ouers het ook hierdie spesi...

  • Wimpie van der Walt was van 2002-2005 ‘n skolier van NHS. In 2006 sluit hy by die WP Rugby Akademie aan en begin sy rooskleurige......

  • NHS se revue as spogproduksie het oor die jare een van die grootste geleenthede op die plaaslike sosiale kalender geword. Kaartjies vir hierdie verton...

  • NHS se tienertoneelgroepie is drie silwer toekennings ryker na die onlangse ATKV-Tienertoneelkompetisie met die toneelstuk TERRA! “Die Tienertoneel  s...

  • AKADEMIE TOP 10 GRAAD 8 Sarita Ahlers (96.7%) Haley Cussons (96%) Leané Nel (94.4%) Rohann Schultz (94.3%) Danielle Grobler (94%) Henrike de Wet (93.7...

GESELS VANDAG MET NELLIES