Nellies ontvang sport- en kultuurtoekennings

Nellies ontvang sport- en kultuurtoekennings

Op Donderdag 29 September het Hoërskool Nelspruit se jaarlikse sport- en kultuurprysuitdeling in die skoolsaal plaasgevind. Balkies, erekleure en spesiale erepennings is toegeken. Toppresteerders in die skool het trofeë ontvang.

Baie geluk aan al die uitnemende Nellies wat pryse gewen het.

SPESIALE TOEKENNINGS
EREPENNINGS
BRONS:
Dylan Stoltz (SA-skole Swemkampioenskappe 50m-,100m- en 200m Borsslag, 3de plek)

SILWER:   
Handré van der Merwe (SA-skole en ASA-nasionale Atletiekkampioenskappe 400m Hekkies, 2de plek)

Sheba Sithole (SA-skole en ASA-nasionale Atletiekkampioenskappe Sweedse aflos, 2de plek)

Zoë Cilliers (SA-skole en ASA-nasionale Atletiekkampioenskappe Sweedse aflos, 2de plek)

Simoné Lourens (SA-skole en ASA-nasionale Atletiekkampioenskappe Sweedse aflos, 2de plek)

André Potgieter (SA-skole en ASA-nasionale Atletiekkampioenskappe 4 x 100m aflos, 2de plek)

Dian de Klerk (SA-skole Swemkampioenskappe 100m IM, 2de plek)

Janco Rademeyer (SA-skole Swemkampioenskappe 4 x 100m IM-aflos, 2de plek)

GOUD:
Ashley Erasmus (SA-skole en ASA-nasionale Atletiekkampioenskappe Skyfwerp en Gewigstoot, 1ste plek)

Shanése de Clerck (SA-skole en ASA-nasionale Atletiekkampioenskappe Hoogspring, 1ste plek)

Juané le Roux (SASAPD-nasionale Atletiekkampioenskappe Skyfwerp, Gewigstoot en Spiesgooi, 1ste plek)

Neil Burger (SA-skole Swemkampioenskappe 100m Vlinderslag, 1ste plek)

Henning Radley (SA-skole Swemkampioenskappe 50m Rugslag, 1ste plek)

Arili Boshoff (SA Skole Tennis)

Cornelis van Dyk (Con Spirito Debat Nasionale wenner en ATKV Nasionale Onvoorbereide wenner)

Niandi Coetzee (Con Spirito Debat Nasionale wenner)

TROFEË               
KULTUUR
UITVOERENDE KUNSTE LEERDER VAN DIE JAAR:

Bel Canto Koor

VISUELE KUNSTE LEERDER VAN DIE JAAR:
Naomi Rousseau

REDENAAR VAN DIE JAAR:
Neelsie van Dyk

DEBATSPAN VAN DIE JAAR:
Neelsie van Dyk en Niandi Coetzee

SPORT
ABSA ATLEET VAN DIE JAAR     
Dogter: Ashley Erasmus
Seun: Handré van der Merwe

ATLEET VAN DIE JAAR 
Junior dogter: Sheba Sithole
Senior dogter: Ashley Erasmus en Shanése de Clerk

 

Junior seun: Anele Mkhonto
Senior seun: Handré van der Merwe

HOKKIESPELER VAN DIE JAAR   
Junior dogter: Carla van Rooyen
Senior dogter: Lize Oosthuizen

Junior seun: Emile Endemann
Senior seun: Jehan du Plessis

KRIEKETSPELER VAN DIE JAAR  
Junior: Luke Poisson
Senior: Hannes Feuth

LANDLOPER VAN DIE JAAR 
Junior dogter: Sheba Sithole


Senior seun: Leon van Zyl
Junior seun: Reinhardt Coetzee

MUURBALSPELER VAN DIE JAAR
Dogter: Jeané Henning
Seun: Eduard van Niekerk

NETBALSPELER VAN DIE JAAR  
Junior: Siya Sambo
Senior: Suné du Preez

RUGBYSPELER VAN DIE JAAR  
Junior: Ethan Breytenbach
Senior: Drikus Greeff

SKAAKSPELER VAN DIE JAAR     
Junior: Berno Lötter
Senior: Suné du Preez

SWEMMER VAN DIE JAAR   
Junior dogter: Esmari Weitz
Senior dogter: Jodi dos Santos

Junior seun: Neil Burger en Henning Radley
Senior seun: Michiel Eksteen

TENNISSPELER VAN DIE JAAR   
Junior dogter: Joslin Boshoff
Senior dogter: Arili Boshoff

Junior seun: Christiaan Bezuidenhout
Senior seun: Michiel Eksteen

SPORTVROU VAN DIE JAAR: BUITESKOOL
Halanze van Emmenes

SPORTMAN VAN DIE JAAR: BUITESKOOL
Winand Cronje

SPORTVROU VAN DIE JAAR
Ashley Erasmus en Shané de Clerk

 

SPORTMAN VAN DIE JAAR
Neil Burger