Nellies skop wintersport-seisoen af teen Eldoraigne

Nellies skop wintersport-seisoen af teen Eldoraigne

Die eerste wintersportdag het Saterdag, 14 Maart teen Eldoraigne te Hoërskool Nelspruit plaasgevind. Hierdie dag is met trots geborg deur ACDC Express Nelspruit en die foto’s is geneem deur HH Photography & Design. Hier is die uitslae:

HOKKIE
Seuns
14A 0-0 Gelykop
14B 0-1 Verloor
16A 2-0 Wen
16B 1-0 Wen
1stes Speel nie
2des 0-3 Verloor

Dogters
14A 2-0
14B 1-0 Wen
15A 5-0 Wen
15B 3-0 Wen
16A 3-0 Wen
16B 1-1 Gelyk
1stes Speel nie
2des 3-0 Wen

NETBAL
1e: 9 (NHS) 28 (ELDO)
2e: 20 (NHS) 16 (ELDO)
17A: 14 (NHS) 27 (ELDO)
17B: 8 (NHS) 20 (ELDO)
16A: 25 (NHS) 11 (ELDO)
16B: 33 (NHS) 10 (ELDO)
16C: 15 (NHS) 11 (ELDO)
15A: 10 (NHS) 27 (ELDO)
15B: 14 (NHS) 28 (ELDO)
15C: 9 (NHS) 18 (ELDO)
15D: 21 (NHS) 3 (ELDO)
14A: 10 (NHS) 14 (ELDO)
14B: 13 (NHS) 9 (ELDO)
14C: 27 (NHS) 4 (ELDO)
14D: 23 (NHS) 16 (ELDO)

RUGBY
14A wen 48-0
14B wen 50-0
15A verloor 0-30
15B 15 elk
16A wen 12-7
16B wen 58-0
3des wen 66-0
2des wen 66-11
1st wen 14-0