NHS swemmers presteer by 2022 SA Skole Swemkampioenskappe

NHS swemmers presteer by 2022 SA Skole Swemkampioenskappe

Swemmers van Hoërskool Nelspruit het tydens die SA Skole swem baie goed presteer. Die uitslae was as volg:

DIAN DE KLERK (o/17)
200m individuele wisselslag – 2de plek
200m borsslag – 3de plek

JANCO RADEMEYER (o/17)
100m vryslag – 3de plek
200 individuele wisselslag – 3de plek
4×100m wisselslag aflos – 2de plek
4×100m vryslag aflos – 2de plek

DYLAN STOLTZ (o/15)
50m borsslag – 3de plek
100m borsslag – 3de plek
200m borsslag – 3de plek
200m wisselslag aflos – 3de plek

NEIL BURGER (o/15)
100m vlinderslag – 1ste plek
50m vlinderslag – 2de plek
200m individuele wisselslag – 2de plek
200m wisselslag aflos – 3de plek

HENNING RADLEY (o/15)
100m vryslag – 2de plek
50m borsslag – 1ste plek
50m vlinderslag – 3de plek
50m vryslag – 3de plek
200m wisselslag aflos – 3de plek

Die Mpumalanga span behaal ‘n algehele 5de plek en die seuns ‘n derde plek.

VLNR: Henning Radley, Dylan Stoltz, Neil Burger, Dian de Klerk, Janco Rademeyer

Tags:
, ,