NHS swemmers presteer by SARJ Kampioenskappe

NHS swemmers presteer by SARJ Kampioenskappe

Die volgende swemmers het die week van 29 Maart tot 2 April aan die SARJ Kampioenskappe deelgeneem. Die uitslae is soos volg:

Dian de Klerk
100m rugslag – 2de plek

Lucy Friendenthal
400m vryslag – 3de plek
50m borsslag – 2de plek
800m vryslag – 2de plek

Neil Burger
200m vryslag – 2de
50m vlinderslag – 1ste
50m vryslag – 3de
100m vryslag – 1ste

Dylan Stoltz
100m borsslag – 2de
200m borslag – 2de

Henning Radley het tydens die SARJ Kampioenskappe, wat in Kwazulu-Natal plaasgevind het, twee goue, een silwer en twee brons medaljes los geswem. Hier is sy uitslae:
200m vryslag – 3de
100m vryslag – 1ste
50m vlinderslag – 3de
50m vryslag – 1ste
50m rugslag – 2de

Baie geluk aan die swemmers!