28 Aug NHS tennisspelers wen by interdistrikte
Hoërskool Nelspruit se tennisspelers het die naweek die Laeveld by die interdistriktenniskampioenskappe verteenwoordig. Die Laeveldse spanne het alle ouderdomsgroepe gewen en het die volgende Nellies wat goud gewen het, ingesluit:
o/19
Du Toit Wessels
Wiehann Hood
Ruben le Roux
Lezé van Biljon
Michelle Boshoff
1ste – Laeveld
2de – Hoëveld
3de – Wes Mpumalanga
o/15
Michiel Eksteen
Dian Venter
Arili Boshoff
Lize Oosthuizen
Tammy Fourie
1ste – Laeveld
2de – Hoëveld
3de – Wes Mpumalanga