
24 Aug NHS verwelkom nuwe Dux’e
Dux’e 2020/2021
Veels geluk aan Ruben Gründlingh en Naomi van der Nest wat die leisels as Dux’e van 2020/2021 oorneem. Ons wens vir julle ‘n jaar gevul met vele hoogtepunte by NHS. Mag julle die vaandels van ons skool se waardes hoog hou!
Boodskap van Handré Homann (Dux 2019/2020):
“Daar gaan moeilike tye kom, akademiese druk, min slaap en baie werk – maar wat jý daarvan maak gaan die uitkoms en jou gemoed bepaal. Doen dit wat jy doen nie vir jouself nie, maar vir die 1400 Nellies agter jou en die heel belangrikste, vir ons Hemelse Vader.”
Boodskap van Milda van Dyk (Dux 2019/2020):
“Mag my opvolgers leer uit my foute en bou op die fondasie wat ek agterlaat. Mag hulle met opregtheid en liefde optree, en leiding neem met inisiatief, asof daar nog ‘n Covid-19 voorlê!
Adjunk Dux’e:
Gabi van der Merwe
Nicolize Aucamp
Carla Mouton
Teneil le Roux
Christa Schutte
Keenan Visser
Franco Erasmus
Janu Erasmus
PJ Coetzee
Christo Nel
- Gabi van der Merwe.
- Nicolize Aucamp.
- Carla Mouton.
- Teneil Le Roux.
- Christa Schutte.
- Keenan Visser.
- Franco Erasmus.
- Janu Erasmus.
- PJ Coetzee.
- Christo Nel.