NWU-Skoleliga teen Oosies lewer opwindende wedstryde

NWU-Skoleliga teen Oosies lewer opwindende wedstryde

Die afgelope naweek het die Nellies na Pretoria gereis om teen Hoërskool Oos-Moot te kompeteer in die NWU-skoleliga. Die seunshokkie het Vrydagmiddag gearriveer en al hul wedstryde gewen. Saterdag het die spelers die hoëveld-hitte gevoel en moes hard werk om punte op die telbord te sit. Die netbal het ‘n taai dag op die baan gehad en het net vier wedstryde kon wen. Die meisieshokkie het al hul wedstryde gewen, behalwe een wedstryd wat gelykop gespeel het. Die wedstryde was kompeterend en het ons spelers ‘n waardevolle kans gebied om hul vermoëns teen sterk teenstanders te toets.
Ons sien uit na die opkomende toere wat gedurende die vakansie plaasvind.

Sien hier al die uitslae:
RUGBY
Oos-Moot vs NHS
14A wen 10-14
14B wen 12-26
15A verloor 21-5
15B verloor 24-7
16A wen 18-26
16B wen 7-27
3de span verloor 15-12
2de span wen 3-18
1ste span verloor 37-29

NETBAL
Oos-Moot vs NHS
14A wen 16-20
14B wen 8-19
15A verloor 20-1
15B verloor 24-7
16A verloor 18-17
16B verloor 20-14
17A wen 16-31
17B wen 14-20
Eerstes verloor 39-25
Tweedes verloor 25-14

HOKKIE
Oos-Moot vs NHS
1ste Seuns wen 0-7
16A Seuns wen 1-13
14A Seuns wen 0-11
14B Dogters wen 0-4
14A Dogters wen 0-4
15B Dogters gelyk 0-0
15A Dogters wen 0-3
16B Dogters wen 0-9
16A Dogters wen 0-6
2des Dogters wen 0-3
1ste Dogters wen 0-7