
31 Aug PORTEFEULJES TOEGEKEN AAN NUWE HOOFLEIERS
Posted at 05:39h
in Algemeen
Die 2020/2021 bestuurskomintee en hoofleiers is Sondag 23 Augustus aangekondig. Elke dux van die bestuurskomitee het ‘n portefeulje waarvoor hulle gedurende hulle termyn verantwoordelik is, ontvang. Dié gedugte span is vuur en vlam vir die taak op hande.
Dux Verteenwoordigende Leerderraad: Naomi van der Nest en Ruben Gründlingh
Dux Verteenwoordigende Koshuisrade: Gabi van der Merwe en Keenan Visser
Dux Akademie, Geestelik en Nellie-hart: Nicolize Aucamp en Franco Erasmus
Dux Kultuur en Bemarking: Teneil le Roux en Janu Erasmus
Dux Sosiaal: Christa Schutte en PJ Coetzee
Dux Sport: Carla Mouton en Christo Nel
- Reuben van der Merwe en Naomi van der Nest.
- Keenan Visser en Gabi van der Merwe.
- Franco Erasmus en Nicolize Aucamp.
- Teneil le Roux en Janu Erasmus.
- PJ Coetzee en Christa Schutte.
- Christo Nel en Carla Mouton.