Prysuitdeling: 14 Oktober 2021

Prysuitdeling: 14 Oktober 2021

SPESIALE AAND VIR TOPPRESTEERDERS

Hoërskool Nelspruit het Donderdag 14 Oktober die jaarlikse prysuitdelingsgeleentheid aangebied. Tydens hierdie spesiale funksie is daar sport-, kultuur-, akademiese- en diensleweringtoekennings gemaak. Balkies, erekleure en spesiale erepennings is met trots toegeken.

Baie geluk aan die volgende leerders wat spesiale toekennings ontvang het:

EREPENNINGS
BRONS:
Mikhail van Tonder:  Radikale Redenaars, Nasionale finaal – 3de plek
Enye van Tonder: Radikale Redenaars, Nasionale finaal – 3de plek
Handré van der Merwe: ASA-atletiekkampioenskappe – 400m hekkies en 110m hekkies S 0/18 – 3de plek

SILWER:      
Clarissa Botha: Radikale Redenaars, Nasionale finaal – 2de plek
Rohann Schultz: Radikale Redenaars, Nasionale finaal – 2de plek
Francois Louw: Radikale Redenaars, Nasionale finaal – 2de plek
Nina Prinsloo:  Radikale Redenaars, Nasionale finaal – 2de plek
Ronel Basson: Radikale Redenaars, Nasionale finaal – 2de plek
Amenda Bunting: Radikale Redenaars, Nasionale finaal – 2de plek

GOUD:  
Jacques Bouwer: Radikale Redenaars, Nasionale finaal – 1ste plek
Andrich Eloff: Radikale Redenaars, Nasionale finaal – 1ste plek
Sumari Naudé: Radikale Redenaars, Nasionale finaal – 1ste plek
Ashley Erasmus: ASA-atletiekkampioenskappe – Diskus D 0/18 – 1ste plek
Philip Vogel: ASA-atletiekkampioenskappe – Tienkamp S 0/18 – 1ste plek

SPESIALE EREKLEURE
Juané le Roux: Suid-Afrikaanse rekordhouer in die F46-klas vir D 0/14  Gewigstoot, Diskus en Spiesgooi

SPESIALE TOEKENNINGS
TROFEË

ASA ATLEET VAN DIE JAAR
Dogter: Ashley Erasmus
1000 punte Gewigstoot 0/18 dogters, 17,85m

Seun: Handré van der Merwe
929 punte 400mH 0/18 seuns, 52,85sek

 

ATLEET VAN DIE JAAR
Junior dogter: Tanya Pieterse
4de by ASA junior kampioenskappe 400m Dogters 0/16

Junior seun: Nathan Duncan
4de by ASA junior kampioenskappe 800m Seuns 0/16

Senior dogter: Ashley Erasmus
3de op Wêreld Atletiek ranglys – gewigstoot 17,85m, 0/18 dogters

Senior seun: Handré van der Merwe
19de op Wêreld Atletiek ranglys – 400m hekkies 52,85sek, 0/18 seuns

Dogter: Megan Botha
Mpumalanga kleure verwerf. Hoogste punte.

Seun: Luan Snyman
Mpumalanga kleure verwerf. Hoogste punte.

 

GHOLFSPELER VAN DIE JAAR
Morné Loock
Mpumalanga kleure verwerf. No 1 posisie

LANDLOPER VAN DIE JAAR
Junior dogter: Sheba Sithole
Mpumalanga kleure verwerf

Junior seun: Joshua Fincham
Mpumalanga kleure verwerf

Senior dogter: Kirsten Berry
Mpumalanga kleure verwerf

Senior seun: Luan Steyn
Mpumalanga kleure verwerf

MUURBALSPELER VAN DIE JAAR
Dogter: Jeané Henning
Mpumalanga kleure verwerf. No 1 in die skool.

Seun: Francois Vosloo
Mpumalanga kleure verwerf.

RUGBYSPELER VAN DIE JAAR
Junior: Andeon Pringle
Grant Khomospan

Senior: Werner Geldenhuys
Mpumalanga Cravenweekspan.
Opgeneem in die vergrote SA skole oefengroep

TENNISSPELER VAN DIE JAAR
Junior dogter: Chané Steyn
Mpumalanga kleure verwerf

Junior seun: Christiaan Bezuidenhout
Mpumalanga kleure verwerf

Senior dogter: Arili Boshoff
Mpumalanga kleure verwerf, No 1 posisie

Senior seun: Geneil Alberts
Mpumalanga kleure verwerf, No 1 posisie

KULTUUR LEERDER VAN DIE JAAR
Uitvoerende Kunste leerder: Amenda Bunting
ATKV Tienertoneel: Silwer vir Spel

Visuele Kunste leerder Cameron de Jager
National Championship of Visual Arts, 2de plek

RDV leerder: Jacques Bouwer
Radikale Redenaars, Nasionaal Finaal 1ste EN 2de plek

DUX-LEERDER 2021
MERIETE (DUX)-LEERDER: Geborg deur Stabilis ingelyf
JANA ENGELBRECHT
Slaag met 7 vakke
Afrikaans  90%
Engels 84%
Lewenswetenskappe  93% (Beste)
Wiskunde  96% (Beste)
Fisiese Wetenskappe 98%
Rekeningkunde 96% (Beste)
Lewensoriëntering  97% (Beste)

Gemiddelde % van 93,4%

Drie beste vakprestasies: Wiskunde, Lewenswetenskap, Rekeningkunde en Lewensoriëntering

Jana Engelbrecht

MEES VERDIENSTELIKE-LEERDER 2021: Geborg deur Kruger and Partners inc
NAOMI VAN DER NEST

EREKLEURE IN AKADEMIE
Gemiddeld van 81%

EREKLEURE IN LEIERSKAP
Bestuurskomitee van die skool – DUX

EREKLEURE DIENSLEWERING
DUX van die skool
1ste Hokkiespan kaptein

EREKLEURE BETROKKENHEID

EREKLEURE KULTUUR
ATKV-Redenaars Nasionaal Top 100
Radikale Redenaars Mpumalanga finaal

CUM LAUDE TOEKENNING
NAOMI VAN DER NEST
‘n Graad 12 leerder wat Erekleure in 5 afdelings verwerf.

HOOF SE TOEKENNING 2021: Geborg deur Stabilis ingelyf
ARTHUR McGEE