Sport- en kultuurprestasies gevier tydens prysuitdeling

Sport- en kultuurprestasies gevier tydens prysuitdeling

Donderdag 12 Oktober was ‘n spesiale aand vir Hoërskool Nelspruit, met die jaarlikse sport- en kultuurprysuitdeling wat ‘n besondere hoogtepunt in die skooljaar geword het. Dié glansgeleentheid het plaasgevind om die uitsonderlike prestasies van die sport- en kultuurtrots te erken en te vier.

Tydens die prysuitdeling is balkies, erekleure en spesiale erepennings toegeken.

Hoërskool Nelspruit wil graag hul opregte dank uitspreek teenoor Nashua, wat hierdie geleentheid as borg ondersteun het. Ons is innig dankbaar vir jul ondersteuning en betrokkenheid.

Hier is ‘n lys van al die leerders wat trofeë ontvang het:

BUITESKOOLSE KULTUUR LEERDER VAN DIE JAAR

Ronel Basson

 

UITVOERENDE KUNSTE LEERDER VAN DIE JAAR: RONEL BASSON

Ronel Basson

 

VISUELE KUNSTE LEERDER VAN DIE JAAR

Roechanté van Heerden

 

REDENAAR VAN DIE JAAR

Jacques Bouwer

 

DEBATSPAN VAN DIE JAAR

 

ASA ATLEET VAN DIE JAAR
DOGTER
1000 ASA punte vir Gewigstoot 17,10m en Diskus 52,34m

Ashley Erasmus

 

SEUN
950 ASA punte vir Diskus 52.75m

Divan de Kock

 

ATLEET VAN DIE JAAR
JUNIOR DOGTER

Zoë Cilliers

 

JUNIOR SEUN

Tye Habib

 

BUITENGEWONE PRESTASIE

Juané le Roux

 

SENIOR DOGTER

Ashley Erasmus

 

SENIOR SEUN

 

HOKKIESPELER VAN DIE JAAR
JUNIOR DOGTER

 

JUNIOR SEUN

Nico Meyer

 

SENIOR DOGTER

Kaylee Ferreira

 

SENIOR SEUN

Godwin Dube

 

KRIEKETSPELER VAN DIE JAAR
JUNIOR

 

SENIOR

Hannes Feuth

 

LANDLOPER VAN DIE JAAR
JUNIOR DOGTER

Ava Oosthuizen

 

JUNIOR SEUN

Samuel Tryhou

 

SENIOR DOGTER

Sheba Sithole

 

SENIOR SEUN

Anele Mkhonto

 

MUURBALSPELER VAN DIE JAAR
DOGTER

Jeané Henning

 

SEUN

Eduard van Niekerk

 

NETBALSPELER VAN DIE JAAR
JUNIOR

Marece Fourie

 

SENIOR

Megan Wiehman

 

RUGBYSPELER VAN DIE JAAR
JUNIOR

Vaughn van Zyl

 

SENIOR

Ryan Venter

 

SEWES RUGBYSPELER VAN DIE JAAR
2022

Andeon Pringle

 

2023

Ewan van der Merwe

 

SKAAKSPELER VAN DIE JAAR
JUNIOR

Berno Lötter

 

SWEMMER VAN DIE JAAR
JUNIOR DOGTER

Anja Buitendach

 

JUNIOR SEUN

Rossouw van Wyk

 

SENIOR DOGTER

Esmari Weitz

 

SENIOR SEUN

Neil Burger

 

TENNISSPELER VAN DIE JAAR
JUNIOR DOGTER

Joslin Boshoff

 

JUNIOR SEUN

Etienne Swart

 

SENIOR DOGTER

Arili Boshoff

 

SENIOR SEUN

Christiaan Bezuidenhout

 

BERGFIETSRYER VAN DIE JAAR
DOGTER

Megan Botha

 

SEUN

Dalmyn Pretorius

 

GHOLFSPELER VAN DIE JAAR

Schalk Grobbelaar

 

BUITESKOOLSE SPORTVROU VAN DIE JAAR

Cladine van Emmenes

 

BUITESKOOLSE SPORTMAN VAN DIE JAAR

Nicholis Grobler

 

SPORTVROU VAN DIE JAAR

Ashley Erasmus

 

SPORTMAN VAN DIE JAAR

Neil Burger