2020 Tag

Na afloop van die afsluitingsdiens vir die matrieks van 2020 het hulle die tradisie van die sluit van slotte aan die Vinculum-struktuur voortgesit.  Die matrieks...

2020 was beslis ‘n jaar met uitdagings vir al ons koshuisleerders, veral dié in matriek. Ekstra spesiale stappe is geneem om Covid-19 by Huis Maré...

‘n Fotodag by Hoërskool Nelspruit is gewoonlik ‘n tamaai miernes van bedrywighede. Verskeie sportspanne, kultuurgroepe, koshuisgange en ander groepfoto’s word op hierdie dag afgeneem. 2020 het...

Dux'e 2020/2021 Veels geluk aan Ruben Gründlingh en Naomi van der Nest wat die leisels as Dux’e van 2020/2021 oorneem. Ons wens vir julle ‘n jaar...