17 Aug HIEP HIEP HOERA – HUIS MARÉ VERJAAR!
Posted at 09:36h
in Algemeen
Die graad 12-meisies wat in Huis Maré woon, het Donderdag 13 Augustus dié tuiste se 60ste verjaarsdag gevier. Die dogterskoshuis op Hoërskool Nelspruit se skoolterrein...