27 Oct NHS-atlete deel van ‘n grootse skouspel op Potchefstroom
Die jaarlikse NWU Top 30 atletiekbyeenkoms wat verlede Vrydag en Saterdag (20/21 Oktober) aangebied is, was enige organiserende komitee se nagmerrie! In 'n poging om...
Die jaarlikse NWU Top 30 atletiekbyeenkoms wat verlede Vrydag en Saterdag (20/21 Oktober) aangebied is, was enige organiserende komitee se nagmerrie! In 'n poging om...
Die jaarlikse gesogte Elardus Erasmus-byeenkoms wat op Vrydag 13 Oktober te Krugersdorp afgehandel is, was in meer as een opsig 'n groot hoogtepunt op vanjaar...
Artikel: Mnr. Kobus de Wet Om die winterroes te gaan afskud, en hul peil van afrigting en fiksheid te toets, het heelwat van NHS se atlete...
Hoërskool Nelspruit, en sekerlik die hele Laeveld-gemeenskap, stoot die bors ver uit van trots, na skitter-vertonings wat die afgelope naweek deur plaaslike atlete by ASA...
Hoërskool Nelspruit, vanjaar se Laeveld-interhoërkampioen, was Woensdag 1 Maart in 'n riller-stryd teen veral Potch Gim, Rustenburg en Transvalia betrokke. Die geleentheid was NWU se...
Saterdag 25 Februarie 2023 sal vir seker nog vir baie jare deur duisende Laevelders onthou word! Die jaarlikse vriendskaplike interhoër-atletiekbyeenkoms, wat baie suksesvol en glansryk...
NHS se atletiekspan het Vrydag 17 Februarie en Saterdag 18 Februarie, die ideale voorbereiding vir vanjaar se Lydenburg-interhoër gehad, toe hulle by twee groot byeenkomste...
Vanjaar se interhuis-atletiekbyeenkoms wat op Donderdag 19 Januarie by NHS plaasgevind het, sal vir seker onthou word as een wat, weens die versengende hitte, groot...
Die jaarlikse NWU Top 30 – atletiekbyeenkoms wat die afgelope naweek (21/22 Oktober) op Potchefstroom aangebied is, was volgens die opgewonde organiseerders, een van die...
Meer as 'n duisend atlete van hoërskole vanoor die lengte en breedte van die ou Transvaal, het mekaar op Vrydag 14 en Saterdag 15 Oktober,...