Dinee Tag

Huis Hermann Davin se graad 10’s (Amor) het Donderdag 12 Oktober ‘n spoggerige dinee vir die graad 12’s aangebied. Vanjaar se tema was Top Gun: Maverick...

2020 was beslis ‘n jaar met uitdagings vir al ons koshuisleerders, veral dié in matriek. Ekstra spesiale stappe is geneem om Covid-19 by Huis Maré...