Fotodag Tag

‘n Fotodag by Hoërskool Nelspruit is gewoonlik ‘n tamaai miernes van bedrywighede. Verskeie sportspanne, kultuurgroepe, koshuisgange en ander groepfoto’s word op hierdie dag afgeneem. 2020 het...