Kampioenskappe Tag

Die o/14A- en o/15A-netbalspanne het Saterdag 11 September aan die Mpumalanga-kampioenskappe te Middelburg deelgeneem. Hierdie entoesiastiese netbalspelers het uitsonderlik gespeel. Hier is die uitslae: o/14 wedstryde: NHS wen...