13 Oct Sport- en kultuurprestasies gevier tydens prysuitdeling
Donderdag 12 Oktober was 'n spesiale aand vir Hoërskool Nelspruit, met die jaarlikse sport- en kultuurprysuitdeling wat 'n besondere hoogtepunt in die skooljaar geword het....
Donderdag 12 Oktober was 'n spesiale aand vir Hoërskool Nelspruit, met die jaarlikse sport- en kultuurprysuitdeling wat 'n besondere hoogtepunt in die skooljaar geword het....
Drie NHS-redenaars het deurgedring na die gesogte nasionale finaal van die ATKV-Redenaars wat op 18 Augustus by Goudini-Spa uitgespook word. Marné Pretorius in graad 8, Nina...
Evangelique Lloyd en Caitlin Oosthuizen (albei in graad 9) is die beurswenners van Speeltoneel. ABS produksies behartig die projek en het bykans 1 200 oudisies...
Tydens die onlangse finaal van die Con Spirito Debat wat by Hoërskool Marais Viljoen aangebied is, het Niandi Coetzee en Cornelis van Dyk in graad...
Om die kuns van onvoorbereide debat as ‘n opwindende aktiwiteit te bemark het die Nellies se Debatsvereniging drie kompetisie-aande gereël. Dit het ook gedien as...
Hoërskool Nelspruit het Donderdag, 3 Oktober die eerste van twee prysuitdelings aangebied waartydens daar sport-, kultuur en betrokkenheidstoekennings gemaak is. Balkies, erekleure en spesiale erepennings...