26 Feb Nogeens Laeveld-interhoërtriomf vir NHS!
Saterdag 25 Februarie 2023 sal vir seker nog vir baie jare deur duisende Laevelders onthou word! Die jaarlikse vriendskaplike interhoër-atletiekbyeenkoms, wat baie suksesvol en glansryk...
Saterdag 25 Februarie 2023 sal vir seker nog vir baie jare deur duisende Laevelders onthou word! Die jaarlikse vriendskaplike interhoër-atletiekbyeenkoms, wat baie suksesvol en glansryk...
Om die jaarlikse atletiek-interhoër op eie bodem te kan wen, en op die koop toe dalk nog 'n medalje of twee te kan verower, is...
Na 'n Covid-besmette en frustrasievolle jaar sonder 'n Laeveld Vriendskaplike Interhoër, vind hierdie groot hoogtepunt op vele skole se jaarkalenders, weer in 2022 plaas. Soos...
Hoërskool Nelspruit se eerste byeenkoms na die winter-verposing, NHS Blitz, het waarlik die wenkbroue laat lig. Die entoesiasme en verrassende hoë peil wat deur die...
Dit was vir Hoërskool Nelspruit ‘n besonderse voorreg om op Vrydag, 14 Mei, vir die eerste keer die Mpumalanga-rondte van die ATKV-Debatskompetisie aan te bied! Sestien...
Hoërskool Nelspruit het verlede Woensdag, 19 Februarie 2020, sy posisie as die Laeveld se top-swemskool bevestig, toe hy in 'n opwindende interhoërgala, gemaklik met die...