Mpumalanga Tag

Die o/14A- en o/15A-netbalspanne het Saterdag 11 September aan die Mpumalanga-kampioenskappe te Middelburg deelgeneem. Hierdie entoesiastiese netbalspelers het uitsonderlik gespeel. Hier is die uitslae: o/14 wedstryde: NHS wen...

Tydens die afgelope ATKV-Redenaarskompetisie het die Nellies uitstekend presteer. Ten spyte van vele uitdagings met die reisverbod het die ATKV vanjaar ‘n haas uit die...

Aantal kandidate:  244 Slaagsyfer: NHS = 99,6% Mpumalanga = 80,3% Gemiddelde % per leerling: 65,2% Toelating tot Tersiêre Instellings: 99,6% Universiteitsvrystelling:  82% Diploma: 17,6% Toekennings: Beste Akademiese skool in kwintiel 4&5 Hoogste Universiteits...