Nellies Tag

Hoërskool Nelspruit se graad 12-ouers het vir die eerste keer in die skool se geskiedenis ‘n ouervergardering aanlyn bygewoon. Op Maandag 8 Junie het NHS...

Mnr. Kobus Hartman, adjunkhoof en koshuisvader van Huis Maré groet NHS en die Laeveld. Hy gaan vanaf 15 Januarie 2020 die leisels oorneem as skoolhoof van Boland Landbou, in die Paarl. Die aanstelling kom...