21 Jan Matriekuitslae 2023
Aantal kandidate: 229 Slaagsyfer: NHS = 100% Mpumalanga = 81,3% Gemiddelde % per leerling: 65.5% - leerders met A-gemiddeld 28 (meer as 80%) - leerders met B-gemiddeld 45 (tussen 70% en...
Aantal kandidate: 229 Slaagsyfer: NHS = 100% Mpumalanga = 81,3% Gemiddelde % per leerling: 65.5% - leerders met A-gemiddeld 28 (meer as 80%) - leerders met B-gemiddeld 45 (tussen 70% en...
Hoërskool Nelspruit, vanjaar se Laeveld-interhoërkampioen, was Woensdag 1 Maart in 'n riller-stryd teen veral Potch Gim, Rustenburg en Transvalia betrokke. Die geleentheid was NWU se...
“Die Klas van 2022 het met toewyding en veerkragtigheid bo verwagting by die eise wat die Covid-19 pandemie en beurtkrag gestel het, aangepas. Baie geluk...
Om as jeugatleet (meisies 17) 'n nasionale SENIOR titel op die atletiekbaan of -veld te verower, is gewis 'n fenomenale prestasie! Dit is presies wat...
As nr.1 in Mpumalanga se tennisspan wat onlangs aan die nasionale skoletoernooi deelgeneem het, het Arili Boshoff, een van Hoërskool Nelspruit se groot uitblinkers op...
“Kollegas, dankie vir ‘n wonderlike 17-jaar wat ons hier by NHS gehad het. Dit was vir ons ‘n voorreg!” Menige trane het gevloei toe mnr....
Niemand wat enigsins betrokke was, sal die 2021- atletiekseisoen vir skole gou vergeet nie - veral nie as jy as die nuwe SA-kampioen gekroon is...
Die tien Nellies-atlete wat Mpumalanga vanjaar by ASA se sub-jeug (onder 16), jeug (onder 18) en junior (onder 20) kampioenskappe in die Dal Josafat-stadion te...
Die jaarlikse Mpumalanga-atletiekkampioenskappe wat verlede Saterdag (27 Maart) op Secunda plaasgevind het, was weer eens 'n uitstalvenster vir die hoë standaard wat by Hoërskool Nelspruit,...
Die Verteenwoordigende Leerderrraad vir 2021 is onlangs met twee verteenwoordigers uit die onderskeie registerklasse verkies. Hierdie leerders is op Woensdag, 17 Maart 2021 tydens ‘n...