20 Oct LAASTE SKOOLDAG VIR MATRIKULANTE
Posted at 11:45h
in Algemeen
Die Graad 12’s van 2020 is Vrydag 16 Oktober tydens ‘n gepaste afsluitingsdiens voor die aanvang van die eindeksamen bemoedig en gegroet. Twaalf jaar op...