28 Dec CHRISTA SCHUTTE 27.12.2002 – 26.12.2020
Christa, die Nellies vier jou mooi lewe saam met jou ouers en al jou familie en vriende. Ons is bevoorreg en geseënd om so ’n...
Christa, die Nellies vier jou mooi lewe saam met jou ouers en al jou familie en vriende. Ons is bevoorreg en geseënd om so ’n...
Elkeen van ons is in ’n bepaalde seisoen besig om ’n storie met ons lewens te skryf… sommiges trou amper sommiges se kinders raak verloof sommiges word oupa...
Hoërskool Nelspruit het Woensdag, 21 Oktober die prysuitdeling van die jaar aangebied waartydens daar sport-, kultuur-, akademiese- en diensleweringtoekennings gemaak is. Balkies, erekleure en spesiale...
Milda van Dyk en Handré Homann (Dux’e 2019/2020) het Vrydag 16 Oktober tydens die matrikulante se afsluitingsdiens ‘n geskenk aan die skool gegee. Dit is...
Die grendeltyd het veral vir sportliefhebbers vele uitdagings gestel. Mnr. Petrus Koekemoer (GreatBase Tennis SA) sê dat dit ‘n baie moeilike tyd vir hom as...
Na vele uitdagings en ‘n digitale grand finalé is die sjarmante JG Pansegrouw en die pragtige Lourese Kempen as 2020 se Mnr. en Mej. NHS...
Die Oppietong Af Nasionale Finaal word regstreeks uitgesaai op die Bluejeans aanlyn platform. Sien hier die inteken informasie vir die NHS finaliste. WOENSDAG 30 SEPTEMBER -...
Dit is ‘n rare verskynsel om al die bekwame en besige kantoordames van NHS te kry om ‘n tydjie in die oggend te neem vir...
2020 was beslis ‘n jaar met uitdagings vir al ons koshuisleerders, veral dié in matriek. Ekstra spesiale stappe is geneem om Covid-19 by Huis Maré...
Maandag 31 Augustus 2020 was die laaste keer wat mnr. Fanie Themba Hoërskool Nelspruit se deure gesluit het. Vir ses-en-dertig jaar was dit maar een...