30 Aug Kaalvoet vir ‘n goeie doel
Kaalvoetdag het aangebreek op Vrydag, 4 Augustus - 'n dag waarop die leerders van die skool hul solidariteit met die minderbevoorregtes toon deur kaalvoet skool...
Kaalvoetdag het aangebreek op Vrydag, 4 Augustus - 'n dag waarop die leerders van die skool hul solidariteit met die minderbevoorregtes toon deur kaalvoet skool...
Jeandré Krafft, in graad 10, se droom om beter te kan sien is tydens ‘n onlangse saalopening bewaarheid. Hy het ‘n baie spesiale bril van...
Omgee was nog altyd ‘n ononderhandelbare saak vir Hoërskool Nelspruit. NHS se ouers, leerders en personeel het vanjaar weereens bewys dat hulle vir mense in...
‘n Klomp Nellies het Vrydag, 28 Mei, die koue trotseer en kaalvoet skool toe gekom. Ander het op hul beurt hul beste voetjies in kleurvolle...
Volgens tradisie word daar jaarliks van die graad 8’s verwag om aan uitreikaksies deel te neem. Vanjaar se nuwelinge het weens die Covid-19 inperkings nie...