17 Feb Ondersteunersklub verwelkom nuwe administrateur
Posted at 19:09h
in Algemeen
Opwindende veranderinge wink vir die Ondersteunersklub van Hoërskool Nelspruit. Die voorsitter, mnr. Alvean Venter, het tydens die eerste komiteevergadering van 2020 me. Elsabé Steyn verwelkom...