24 Jan Interhuis 2023: Kookwater-atletiek in snikhete weer!
Vanjaar se interhuis-atletiekbyeenkoms wat op Donderdag 19 Januarie by NHS plaasgevind het, sal vir seker onthou word as een wat, weens die versengende hitte, groot...
Vanjaar se interhuis-atletiekbyeenkoms wat op Donderdag 19 Januarie by NHS plaasgevind het, sal vir seker onthou word as een wat, weens die versengende hitte, groot...
Mpumalanga se 2022-atletiekkampioenskappe wat op Saterdag 5 Maart te Secunda plaasgevind het, was vanjaar 'n ware medalje-paradys vir die groot groep Nellies wat dit ondersteun...
Om die jaarlikse atletiek-interhoër op eie bodem te kan wen, en op die koop toe dalk nog 'n medalje of twee te kan verower, is...
Na die groot teleurstelling die vorige week, toe die Affies-byeenkoms in Pretoria, weens swaar reën afgestel moes word, was NHS se atlete uitgehonger om hul...
[gallery link="file" columns="5" ids="3876,3877,3878,3879,3880,3881,3882,3883,3884,3885,3886,3887,3888,3889,3890,3891,3892,3893,3894,3895,3896,3897,3898,3899,3900,3901,3902,3903,3904,3905,3906,3907,3908,3909,3910,3911,3912,3913,3914,3915,3916,3917,3918,3919,3920,3921,3922,3923,3924,3925,3926,3927,3928,3929,3930,3931,3932,3933,3934,3935,3936,3937,3938,3939,3940,3941,3942,3943,3944,3945,3946,3947,3948,3949,3950,3951,3952,3953,3954,3955,3956,3957,3958,3959,3960,3961,3962,3963"] Borg van die dag: Westend Superspar Foto’s: Hennie Homann (HH Photography and Design) * Internetdienste word aan Hoërskool Nelspruit verskaf deur DNATel en Daisy....
As die indrukwekkende uitslae van Hoërskool Nelspruit se jaarlikse interhuisbyeenkoms enigsins 'n aanduiding gee van wat verderaan vanjaar van die skool se atletieksterre verwag kan...