29 May Dames hang aan Willem Botha se lippe
Hoërskool Nelspruit se skoolsaal was Woensdag 24 Mei stampvol met dames van die Laeveld. Daar het 300 dames die Willem Botha grimeringmeesterklas bygewoon. Me. Hené Pieters...
Hoërskool Nelspruit se skoolsaal was Woensdag 24 Mei stampvol met dames van die Laeveld. Daar het 300 dames die Willem Botha grimeringmeesterklas bygewoon. Me. Hené Pieters...
Die rooitapyt is vir die talentvolle dansers, soliste en aanbieders van die revue van 2022 uitgerol. Die première geleentheid van Variété is Saterdag 21 Mei...
Anésli van Wyk (Klas van 2020) het Vrydag 27 Augustus ‘n trofee vir haar 5 jaar deelname aan NHS se revueproduksies ontvang. Anésli was een...
NHS se revue as spogproduksie het oor die jare een van die grootste geleenthede op die plaaslike sosiale kalender geword. Kaartjies vir hierdie vertonings het...
Die revuegroep het vir twee jaar lank onverpoos gewerk aan Skouspel 2021 en op Saterdagaand is hierdie insette beloon met ‘n glansryke saamkykgeleentheid waarna al...
‘n Volledige teaterstel, geskik vir ‘n televisie-opname, is die afgelope week in NHS se skoolsaal opgerig. Die stel word al vir die afgelope vier jaar...
NHS se revueproduksie, Skouspel 2021, se première vind op Saterdag 21 Augustus plaas. Koop ‘n kaartjie aanlyn, trek jou gemakstoel nader en maak seker jy het...