09 Mar Tennisspelers presteer by Sun City-toernooi
NHS se tennisspelers het vanaf 3-6 Maart aan die Sun City gemengde tennistoernooi deelgeneem. Hierdie toernooi bied aan die leerders goeie oefening ter voorbereiding van...
NHS se tennisspelers het vanaf 3-6 Maart aan die Sun City gemengde tennistoernooi deelgeneem. Hierdie toernooi bied aan die leerders goeie oefening ter voorbereiding van...
'n Reënerige naweek in die Laeveld het vele sportbyeenkomste laat sneuwel, maar NHS se Groot 5-Tennistoernooi het voortgegaan. Die toernooi het Vrydag 17 Februarie afgeslaan...
Dit was 'n baie opgewonde, blinkoog-tennisspan wat Vrydag 13 April teruggekeer het huis toe, nadat hulle die skool se tennis-eer by die jaarlikse NWU-reeks gaan...
As nr.1 in Mpumalanga se tennisspan wat onlangs aan die nasionale skoletoernooi deelgeneem het, het Arili Boshoff, een van Hoërskool Nelspruit se groot uitblinkers op...
Die grendeltyd het veral vir sportliefhebbers vele uitdagings gestel. Mnr. Petrus Koekemoer (GreatBase Tennis SA) sê dat dit ‘n baie moeilike tyd vir hom as...