23 Oct Talle leerders by prysuitdeling vereer
Hoërskool Nelspruit het Woensdag, 21 Oktober die prysuitdeling van die jaar aangebied waartydens daar sport-, kultuur-, akademiese- en diensleweringtoekennings gemaak is. Balkies, erekleure en spesiale...