17 Feb Welkom terug Nellies
Posted at 10:29h
in Algemeen
Opgewonde stemme, ietwat gedemp agter maskers, en jong lywe vol vreugde het Maandag, 15 Februarie, nuwe lewe aan die skoolgebou van NHS gegee. Die Nellies is...